Christoph Kotze

Back to Artists page


Christoph Kotze het reeds op ‘n jong ouderdom bewys dat hy oor ‘n kwaliteit beskik, wat so min in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf voorkom – OORSPRONKLIKHEID.

Christoph het onlangs by die Vonk Musiek maatskappy aangesluit en het ‘n opvolg album, met klanke geïnspireer deur Ben Harper, Eric Clapton, Bob Dylan en Jimi Hendrix, opgeneem. Die album is pas uitgereik en vir al die skeptici daar buite wat gedink het dat hy nie twee keer ‘n album met oorspronklike, hoë kwaliteit musiek sou kon lewer nie – wees gereed om ERNSTIG verras te word!

Bespreek Christoph Kotze by : bookings@bluedivision.co.za of 084 606 1353